Neem u musiek saam met u

Ubuntu kom met die fantastiese Rhythmbox musiekspeler. Met gevorderde teruspelingskeuses is dit eenvoudig om die perfekte liedjies te laat toustaan. Dit werk ook wonderlik met CDs en draagbare musiekspelers, so u kan u musiek geniet waarookal u gaan.